Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799375565 | Published: June 1, 2015 |

Bravo, Lulu!

Bravo, Lulu!

Author:Lulu Reeks
Illustrator:Elsbeth Eksteen
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Niks is vir haar lekkerder as om ontwerpe in haar rooi tekenboek te maak nie. Sy is baie opgewonde toe hulle balletjuffrou aankondig hulle gaan 'n spesiale konsert vir die jaarafsluiting hou. Lulu gaan nie net die rol van die meerminprinses dans nie - sy gaan ook die kans kry om 'n paar van die wonderlike uitrustings self te ontwerp!
Maar die tweeling, Alex en Alet, hou niks van ballet nie. Hulle terg gedurig vir Lulu en Carmen oor die balletklasse. Toe Alex boonop per ongeluk 'n rol in die balletkonsert losslaan, is die gort gaar.
Sal hy die spesiale seerowerprins-uitrusting dra wat Lulu vir hom ontwerp het?
Of gaan die balletkonsert 'n groot flop wees ...?
'n Lekker-lees boek vir jong lesers wat op soek is na humor en 'n lekker spannende storie - met Elsbeth Eksteen se fantastiese volkleurillustrasies wat bydra tot die pret!

Author Fanie Viljoen

Author Lulu Reeks

Illustrator Elsbeth Eksteen

View full details