1
/
of
1
ISBN: 9780799375572 | Published: June 1, 2016 |
Daar`s `n haai in die bad
Daar`s `n haai in die bad
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Sarah McIntyre
Regular price
R 140
Regular price
Sale price
R 140
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Een oggend sien Nika haar pa het vergeet om die badwater uit te tap. Die bad is vol koue, seperige, vuil skuim. Maar dan sien sy iets anders ook ... 'n Driehoekige vin. Nika gil: "Daar's 'n HAAI in die bad!" Wat sal jy doen as jy 'n haai in die bad ontdek? Of sommer 'n hele haaigesin - Pappa Haai, Mamma Haai en Baba Haai? Die haaie is lus vir 'n sappige ontbyt, maar Nika weet presies hoe om parmantige seediere die pad te laat vat, nog voor haar pa hulle te siene kry. 'n Lawwe badkamer-avontuur wat kleuters se tone sal laat omkrul van lekkerkry!
Author Sarah McIntyre
Share
