Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799375824 | Published: September 13, 2023 |

Malan & Coetsee Reeks 01: Monstersaad

Malan & Coetsee Reeks 01: Monstersaad

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Renata is 'n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van 'n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek. Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone - sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede. Sy gaan sien 'n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op. Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het. Is hy 'n sosiopaat, of is hy bloot 'n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red?

Author Madelein Rust

View full details