Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799376050 | Published: June 1, 2015 |

Grietjie en die baie honger leeu

Grietjie en die baie honger leeu

Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Een mooi oggend toe Grietjie se tannie Poppie opstaan, is sy van kop tot tone vol kolle! Sy het dadelik spesiale room vir kolle nodig. Grietjie pak haar mandjie, waai vir Pappa totsiens en vat die pad om by tannie Poppie te gaan kuier.
Maar wat Grietjie nie weet nie, is dat 'n leeu haar dophou. 'n Baie Honger Leeu!
En die leeu het 'n Baie Stoute Plan om Grietjie en haar tannie Poppie op te vreet.
Maar hy hou nie rekening gehou met ons dapper jong heldin se vermoë om planne te beraam nie ...
Hierdie heerlike, humoristiese prenteboek sal kleintjies (en Ma en Pa) se tone laat omkrul van lekkerkry! Die klassieke Rooikappie-verhaal kry 'n heerlike Bosveldkinkel.

Author Alex T. Smith

View full details