ISBN: 9780799376302 | Published: August 1, 2015 |
Opdrag van oorkant
Opdrag van oorkant
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Bejaarde boer, Theresa Beyers se eks-man en geliefde Afrikaanse skrywer Coenraad Beyers, sterf en laat 'n testament agter met ongewone versoeke wat Theresa te staan laat kom voor die vrou vir wie hy haar verruil het. Vir albei wag daar egter 'n verrassing in die vorm van die jong en swanger Cheryl-Anne Fortuin, wat toe veel meer as Coenraad se persoonlike assistent was. Die skrywer ondersoek die onregverdige mag wat 'n geliefde uit die dood oor die agtergeblewenes kan hê en stel die vraag of almal in die Nuwe Suid-Afrika werklik al so gelyk is soos ons graag wil glo. Die tema van verganklikheid staan ook sentraal in die verhaal.
Author Alta Cloete
Share
