1
/
of
1
ISBN: 9780799376319 | Published: August 1, 2015 |
Onverwagte leuens
Onverwagte leuens
Author:Lien Roux-de Jager
Regular price
R 285
Regular price
Sale price
R 285
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die 4de boek in die LEUENS reeks deur Roux-De Jager.
Kalli Krynauw werk deesdae net deeltyds vir SIS, want sy is swanger. Haar bydrae groei egter by die week, want SIS kry die een ondersoek na die ander: Die FBI het hulle gevra om te help met 'n saak oor smokkelhandel; dit gaan oor 'n vigilante wat dwelmhandelaars die een na die ander met klein selfoonbomme opblaas.
Author Lien Roux-de Jager
Share
