Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799376449 | Published: September 1, 2015 |

Vriende met voordele

Vriende met voordele

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 90
Regular price Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Vasti Pienaar se dogter, Liela, raak verlief op Magnus, die skool se nuwe hartebreker. Vasti keur die verhouding nie goed nie, veral nie toe sy Magnus se aantreklike pa, die befaamde argitek Tertius Roodt, ontmoet nie.

View full details