Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799376494 | Published: September 1, 2015 |

Aspoesterskoene

Aspoesterskoene

Regular price R 315
Regular price Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

2de Uitgawe
Sarah is vreeslik voorstedelik - en sy het 'n lyf wat skrik vir niks. Sy het nie werklik iets om oor te kla nie. Behalwe dat haar man in sy middeljaarkrisis is, hulle sekslewe beperk is tot high days en holidays, haar seun se tweede naam Moeilikheid is en dat dit soms vir haar voel asof net Hond haar verstaan. Toe kom die uitnodiging na die reünie op Doringbaai. Vreemde dinge gebeur wanneer 'n vrou in 'n hoek vasgekeer word en skielik besef: mens leef net een keer ....

Author Kristel Loots

View full details