Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799377262 | Published: August 1, 2016 |

Oepse daisy, Lulu

Oepse daisy, Lulu

Author:Lulu Reeks
Illustrator:Elsbeth Eksteen
Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe Tannie Tula-Belle haar vra om 'n rok vir die operakonsert te ontwerp. Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste kliënt gaan wees...
En kort voor lank moet Lulu help om die operakonsert te red ...
'n Heerlike boek vir jong lesers wat op soek is na humor en 'n lekker spannende storie - met Elsbeth Eksteen se fantastiese volkleurillustrasies wat bydra tot die pret!

Author Fanie Viljoen

Author Lulu Reeks

Illustrator Elsbeth Eksteen

View full details