1
/
of
1
ISBN: 9780799377286 | Published: May 1, 2016 |
Die Mammawinkel
Die Mammawinkel
Author:Abie Longstaff
Illustrator:Lauren Beard
Regular price
R 145
Regular price
Sale price
R 145
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Op 'n dag maak Mamma vir Zander baie kwaad. Hy moet die hele oggend sy kamer skoonmaak, hy moet die hele middag lank saam winkels toe gaan, en net toe hy daardie aand lekker speel, dwing sy hom om sy tande te borsel en bed toe te gaan! Daarom bel Zander die Mammawinkel om vir hom 'n ander mamma te bestel ... met skreeusnaakse gevolge! 'n Skaterlagstorie oor een seuntjie se soektog na die perfekte mamma ... sy eie een!
Author Abie Longstaff
Illustrator Lauren Beard
Share
