Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799377569 | Published: December 1, 2015 |

Amper 'n Bruid

Amper 'n Bruid

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 85
Regular price R 0 Sale price R 85
Out of print
VAT included.

Wanneer 'n bedrogspul oopgevlek word, vlug Michelle se pa na Mosambiek. Haar verloofde, Toni, verbreek hul verlowing en Michelle is skielik haweloos. Ben neem haar onder sy vlerk in, maar hoe lank sal sy haar groeiende gevoelens vir hom kan wegsteek?

View full details