Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799378511 | Published: April 1, 2016 |

Een nag in Parys

Een nag in Parys

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

In Frankryk gaan Cara haar reuse liefdesteleurstelling afskud en mans eens en vir altyd vergeet. Maar toe kruis haar paadjie met die van die onmoontlik aantreklike Philippe en sy verloor haar hart een nag in Parys.

View full details