Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799378542 | Published: April 1, 2016 |

Moedswillige vreemdeling

Moedswillige vreemdeling

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 85
Regular price Sale price R 85
Out of print
VAT included.

Christa Burger en dokter Derek Havenga is haaks vanaf die eerste oomblik wat hulle ontmoet. Maar die moeilike dokter is haar vennoot in die vakansieoordwoonstelle op Lambertsbaai. Stadig baan wrewel die weg vir liefde, totdat Derek se eksverloofde weer haar opwagting maak.

View full details