Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799378986 | Published: June 1, 2016 |

Hoezit 8: Die Wonderwêreld van Roofdiere

Hoezit 8: Die Wonderwêreld van Roofdiere

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Hoeveel tande het 'n witdoodshaai?
Wie spog met die kragtigste kake in die diereryk?
Watter valk kan so vinnig soos 'n Formule 1-renmotor op sy prooi afpyl?
Watter vreesaanjaende roofdiere het in die oertyd geleef?
Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van roofdiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontmoet 'n paar vreeslose jagters in die insekwêreld, kyk hoe 'n verkleurmannetjie sy prooi bekruip, en vind uit hoe dinge in 'n leeutrop werk.

Author Jaco Jacobs

Author Fanie Viljoen

View full details