1
/
of
1
ISBN: 9780799379044 | Published: July 1, 2016 |
Kaptein Verdwyn
Kaptein Verdwyn
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 200
Regular price
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy app af wat belowe om jou onsigbaar te maak! Dan verander Kyle in 'n superheld: Kaptein Verdwyn! En dis tyd om die boelie 'n les te leer...
'n Aksiebelaaide storie met 'n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.
Author Fanie Viljoen
Share
