1
/
of
1
ISBN: 9780799379051 | Published: June 1, 2016 |
Moenie 'n T-rex vir ete nooi nie
Moenie 'n T-rex vir ete nooi nie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Gareth Edwards
Illustrator:Guy Parker-Rees
Regular price
R 140
Regular price
Sale price
R 140
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Moenie 'n T-rex vir ete nooi nie.
Nee, moenie 'n T-rex vir ete nooi nie.
Want 'n T-rex is te gruwelik,
sy maniere is afskuwelik,
en jy kan maar vir seker weet ...
hy gaan die tafel probeer eet!
'n Skreeusnaakse kleuterstorie op rym wat wys presies waarom dit 'n slegte idee is om 'n T-rex vir ete te nooi, jou tandeborsel vir 'n haai te leen, of 'n buffel in jou bed te laat slaap.
Kleuters sal versot wees op die helder illustrasies en die komiese teks in hierdie lawwe, uitbundige prenteboek! Slaaptyd sal nooit weer dieselfde wees nie ...
Author Gareth Edwards
Illustrator Guy Parker-Rees
Share
