Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799379068 | Published: July 1, 2016 |

Sanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe

Sanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 135
Regular price Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige ROU steak in haar pousekosblik? Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys? Die aweregse humor, lekker grillerige temas en fantastiese illustrasies in hierdie reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Author Theresa van Baalen

Illustrator Johann Strauss

View full details