Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799379150 | Published: October 1, 2016 |

Hoezit 9: Die wonderwêreld van Plaasdiere

Hoezit 9: Die wonderwêreld van Plaasdiere

Regular price R 95
Regular price Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hoeveel melk kan 'n koei per dag gee? Watter land het die meeste skape ter wêreld? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van roofdiere te verken!
Hoezit! het die afgelope paar jaar 'n bekende naam op tydskrifrakke geword. Dié lekkerleestydskrif vir kinders is 'n nuttige vriend in die klaskamer - en boonop vet pret. Die tydskrifformaat van Hoezit! het plek gemaak vir 'n interaktiewe webtuiste propvol inligting en vermaak. En die goeie nuus is dat LAPA Uitgewers nou Hoezit! in boekvorm uitgee - met splinternuwe temas en aktiwiteite wat perfek is vir skooltake en sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Author Jaco Jacobs

Author Fanie Viljoen

View full details