1
/
of
1
ISBN: 9780799379204 | Published: July 1, 2016 |
Groen vingers
Groen vingers
Author:Jaco Jacobs
Illustrator:Odine Barendse
Regular price
R 145
Regular price
Sale price
R 145
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Toe sy op 'n dag 'n paar vreemde pitte ontdek, besluit sy om dit te plant. Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie ... maar dan maak 'n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas! 'n Avontuurbelaaide storie vir beginnerlesers, propvol van Jaco Jacobs se ken-merkende skaterlag-humor waarop kinders versot is!
Author Jaco Jacobs
Illustrator Odine Barendse
Share
