Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799379242 | Published: August 1, 2016 |

Oseaan

Oseaan

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Kom duik saam in die dieptes en ontdek die geheime van 'n betowerende onderwater-wêreld. Vind uit watter fantastiese seediere in 'n koraalrif woon, trotseer die ysige waters van die poolstreke saam met ysbere en pikkewyne, en kom van aangesig tot aangesig met vreesaanjaende haaie. Hierdie boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto's wat die wonderwêreld van ons oseane vir jong lesers toeganklik maak. Dit is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en 'n fotovasvra.

View full details