1
/
of
1
ISBN: 9780799379259 | Published: August 1, 2016 |
Sterre en planete
Sterre en planete
Author:Dorling Kindersley
Regular price
R 180
Regular price
Sale price
R 180
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Kom reis saam deur die ruimte en ontdek ons asemrowende sonnestelsel. Kyk van naderby na die Aarde se son en maan, verken die planete en die Melkweg, en vind uit hoe ruimtevaarders aan boord van 'n ruimtestasie leef. Die boek is propvol fassinerende, maklik verstaanbare feite en treffende foto's wat die geheime van die heelal vir jong lesers toeganklik maak. Die boek is die ideale hulpmiddel vir skoolprojekte, en lesers word betrek deur middel van interaktiewe aktiwiteite soos Waar-of-vals-speletjies en 'n fotovasvra.
Author Dorling Kindersley
Share
