Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799379266 | Published: September 1, 2016 |

My eerste ensiklopedie

My eerste ensiklopedie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 500
Regular price Sale price R 500
Out of print
VAT included.

Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto's en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte - die ideale wegspringplek om 'n lewenslange belangstelling in ons fassinerende wêreld te kweek. Die perfekte ensiklopedie vir jong lesers!

View full details