Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799379730 | Published: June 1, 2016 |

Vlyt-vlyt, verkoop vinnig uit

Vlyt-vlyt, verkoop vinnig uit

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Thana Nel
Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Elke kind sien uit na markdag by die skool, terwyl elke moedelose ma en pa skarrel om aan idees te dink. Die produk moet iets wees wat jy en jou kind saam kan maak; jou insetkoste moet so laag as moontlik gehou word sodat jy 'n goeie winsmarge het en jou produk moet verkóóp. Maar wat wil kinders graag koop? Die skrywer het navorsing onder graad 3 tot 7 leerders op markdae gedoen. Meisies hou daarvan om mooi goedjies en geskenkies te koop; seuntjies wil speel, of dit nou met 'n mannetjie of 'n speelgoedwapen is. Dit is ook baie belangrik om kinders van kleins af te leer dat 'n skynbaar nuttelose item weer lewe kan kry. ('n Verdere bonus is dat jy geld daaruit kan maak!)

Author Thana Nel

View full details