1
/
of
1
ISBN: 9780799379754 | Published: September 1, 2016 |
Prettige koekies
Prettige koekies
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marlene Schoeman
Regular price
R 200
Regular price
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Prettige koekies se reeks indrukwekkende kinderkoeke word uit winkelkoekies geskep. Al die pragskeppings word gebou met welbekende koekies wat in elke supermark of kafee beskikbaar is. Die projekte konsentreer op winkelkoekies wat op 'n drie-dimensionele manier gekombineer word met plastiekversiersel. Die 10 projekte is: Kasteel, Vliegtuig, Seerower, Meermin, Sirkus, Trein, Piekniek, Resiesbaan, Koets, Cowboys
Author Marlene Schoeman
Share
