Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799379853 | Published: January 1, 2017 |

50 Maalvleisgeregte

50 Maalvleisgeregte

Regular price R 120
Regular price Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Maalvleis was nog altyd 'n bekostigbare staatmaker in elke gesin se vrieskas.
50 Maalvleisgeregte bevat vyftig veelsydige resepte van bees-, hoender- en varkmaalvleis wat aan gesinne maaltydinspirasie gedurende moeilike ekonomiese omstandighede bied.
Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark.
Die resepte bestaan uit treffers soos:
- Herderspastei (met variasies soos herderspastei-patat-plaatkoekies)
- Spaghetti bolognese (met variasies soos bolognese-hoender met mielies)
- Lasagne (met variasies soos hoenderlasagne)
- Frikkadelle (met variasies soos Sweedse frikkadelle en varkfrikkadelle met pynappelsalsa.

Author Samestelling

View full details