Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799379877 | Published: January 1, 2017 |

50 Eenpotgeregte

50 Eenpotgeregte

Regular price R 120
Regular price Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Is jy lief daarvoor om kos te maak, maar haat jy al die skottelgoed wat ná die tyd gewas moet word? 50 Eenpotgeregte bevat vyftig smaaklike disse wat alles in een kastrol, pan of bak voorberei kan word. Sodoende kan jy lekker en voedsame maaltye voorberei sonder om onnodige tyd in die kombuis te spandeer. Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark. Die resepte sluit treffers in soos: ï‚· Beesvleisbredie met kruiekluitjies ï‚· Hoenderkerrie ï‚· Spek-en-boontjiesop ï‚· Seekospasta ï‚· Pynappelhoender

Author Samestelling

View full details