Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380033 | Published: July 1, 2016 |

Sanri Steyn 5: Die monsters van Middernagstraat

Sanri Steyn 5: Die monsters van Middernagstraat

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... En dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ... Die aweregse humor, lekker grillerige temas en fantastiese illustrasies in hierdie reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Author Theresa van Baalen

Illustrator Johann Strauss

View full details