Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380040 | Published: October 1, 2016 |

`n Hondjie vir Sherise

`n Hondjie vir Sherise

Regular price R 135
Regular price Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sherise is baie skaam en vergeetagtig. Sy het al selfs haar tandeborsel en skooltrui verloor!
Dit is nie so erg om 'n skooltrui te verloor nie, maar Sherise wil baie graag 'n hondjie hê. En 'n mens kan nie jou hondjie verloor nie! Daarom is Sherise baie opgewonde toe sy die geleentheid kry om na hulle bure se Labrador-hondjie, Jasper, te kyk. Nou kan sy bewys dat sy verantwoordelik genoeg is om 'n hondjie van haar eie te hê.
Maar dan besef Sherise dat sy nie sommer enige hondjie wil hê nie - sy wil vir Jasper hê!
Maar dan besef Olivia dat sy nie sommer enige hondjie wil hê nie - sy wil vir Jasper hê!

Author Sarah Hawkins

View full details