1
/
of
1
ISBN: 9780799380057 | Published: October 1, 2016 |
`n Ponie vir Karla
`n Ponie vir Karla
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Sarah Hawkins
Regular price
R 135
Regular price
Sale price
R 135
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Karla het die beste present ooit gekry - haar eie ponie! Kaneel is 'n pragtige goudbruin ponie met 'n wit bles. Karla en Kaneel kom baie goed oor die weg. Sy kan nie wag dat die somervakansie aanbreek sodat sy haar ponie beter kan leer ken nie. Maar dan kondig Karla se ouers aan dat hulle gaan skei en alles verander. Skielik sien Karla nie meer uit na die somervakansie nie. Sy wens alles kon dieselfde bly. Maar wat Karla nie weet nie is dat daar hierdie somer ook nuwe ontdekkings en heerlike verrassings op haar wag.
Author Sarah Hawkins
Share
