ISBN: 9780799380064 | Published: October 1, 2016 |
Slimkop! Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes
Slimkop! Opwindende eksperimente vir jong wetenskaplikes
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Maak jou eie glibberige slym, bou 'n sonnestelsel met rubberrekkies, laat 'n seepaangedrewe bootjie seil, en bou 'n vulkaan wat skouspelagtig uitbars. Jy sal al hierdie eksperimente en nog baie meer in hierdie fantastiese boek vir jong wetenskaplikes kry!
Slimkop! bevat 28 briljante projekte, met maklik verstaanbare illustrasies wat alles stap vir stap verduidelik, alledaagse bestanddele wat in en om die huis verkrygbaar is, en verstommende foto's wat jou van begin tot einde leiding gee. Die wetenskap agter elke eksperiment word ook verduidelik, en daar is voorbeelde uit die regte wêreld wat jou sal help om wetenskaplike beginsels beter te verstaan.
Slimkop! is perfek vir jong wetenskaplikes en handwerk-entoesiaste, en sal die jongspan ure lank besig hou.
Author Dorling Kindersley
Share
