Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380071 | Published: May 1, 2017 |

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda

Illustrator:Alistair Ackerman
Regular price R 140
Regular price Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Iewers in die donker Karoonag flikker 'n kampvuurtjie. En wie sit daar langs die vuur? Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty.
Hulle het die hele dag lank rondgeswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar 'n vreemde geluid. Twee gloeiende rooi oë verskyn in die donker.
Gaan Koekemoer en Shorty uiteindelik die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel?
'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsê. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein Karoo!

Titels in die reeks:
- Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo (9780799349405)
- Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van watsenaam (9780799354980)

Author Henry Ferreira

Illustrator Alistair Ackerman

View full details