Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380095 | Published: June 1, 2017 |

Geheime Prinsesse 3: Sterrewens

Geheime Prinsesse 3: Sterrewens

Regular price R 140
Regular price Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lara en Anke het 'n spesiale geheim - hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet Lara en Anke vir Jolandi. Haar enigste wens is dat sy haar kampeeruitstappie sal geniet. Sal Lara en Anke haar kan help om haar wens waar te maak? Of sal prinses Martelle die pret bederf? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwêreld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies 'n opwindende avontuur.

Author Rosie Banks

View full details