1
/
of
1
ISBN: 9780799380118 | Published: February 1, 2017 |
`n Katjie vir Sophia
`n Katjie vir Sophia
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Sarah Hawkins
Regular price
R 135
Regular price
Sale price
R 135
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sophia is teleurgesteld toe sy nie die hoofrol in die skool se konsert kry nie - en die ergste is dat nare Lindie die rol kry! Maar Sophia vergeet heeltemal van die konsert toe haar ouers 'n stoute katjie, Nala, huis toe bring. Sophia besluit om Nala vir 'n katskou in te skryf, maar dan vind sy uit dat die beoordelaar net van spoggerige katte hou. Kan Sophia en Nala die skou wen? Titels in die reeks: 'n Hondjie vir Sherise (9780799380040) 'n Ponie vir Karla (9780799380057) 'n Katjie vir Sophia (9780799380118)
Author Sarah Hawkins
Share
