Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380132 | Published: February 1, 2017 |

Professor Fungus 12 en die die monsterformule

Professor Fungus 12 en die die monsterformule

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Daar's 'n monster in die laboratorium ...
Jenny is baie opgewonde.
Sy het sowaar die hoofrol in die skoolkonsert gekry!
Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by professor Fungus gaan kuier, drink sy per ongeluk 'n vreemde mengsel ...
En kort voor lank het dit VREESAANJAENDE gevolge!
Jenny se hele lyf word pers en skubberig, haar gesig word harig ... en sy kry 'n stert!
Sal professor Fungus betyds 'n teenmiddel kry - voor sy haar rol in die konsert kwyt is?

Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks - en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop 'n eksperiment wat jy tuis kan doen!

Author Jaco Jacobs

Illustrator Johann Strauss

View full details