Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380415 | Published: June 1, 2016 |

Seldsame man

Seldsame man

Author:Bets Smith
Regular price R 240
Regular price Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Isa glo sy het die trauma van Deon se dood verwerk. Haar ma stem nie saam nie. Die res van haar familie ook nie. Toe sy haar onverwags by die werk vasloop in die man wat haar daardie rampdag gered het, begin sy self twyfel. Ettienne se verskyning gooi haar lewe opnuut omver. Sy herleef die ontsetting van destyds in nagmerries en onverwagse terugflitse wat herinneringe oproep wat sy onbewustelik onderdruk het. Wat hét alles op Phuket gebeur? Watter rol het Ettienne gespeel? Sal dit genesing bring as sy die verlede gaan konfronteer? Of sal sy terugval in depressie en ontkenning?

Author Bets Smith

View full details