Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380477 | Published: August 1, 2016 |

Moeilikheid met 'n meermin

Moeilikheid met 'n meermin

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Gerrit verwyl sy tyd in Thailand met toeriste-uitstappies terwyl hy wag dat 'n sakeman hom kontak, want hy is hier om die man te fotografeer. Dis op 'n toeristeboot wat hy haar egter gewaar: Die meermin met die onmoontlike mooi groen oë. Sophia Kapp skryf oor die liefde, oor alle aspekte daarvan: die opwinding en die seer; die maklik en die swaar; die lig en die donker. Moeilikheid met 'n meermin is haar eerste romanse in die Romanza-reeks. Sean Tucker is op 29 Februarie 2016 as wenner van die Romanza Ridder-kompetisie aangekondig. Hy verskyn in Augustus 2016 as voorblad-held op Sophia Kapp se Romanza, Moeilikheid met 'n meermin.

Author Sophia Kapp

View full details