Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380491 | Published: July 1, 2016 |

Onder dieselfde sterre

Onder dieselfde sterre

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Jacolien het reeds haar droomman, die geleerde en gesofistikeerde Ruaan de Jongh, ontmoet. Hulle is perfek vir mekaar. Maar waarom kan sy nie vir die aantreklike Sebastiaan, 'n beesboer en terggees met verskuilde diepte, uit haar gestel kry nie?

Author Anna Penzhorn

View full details