Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380811 | Published: January 23, 2018 |

Reënboogrant Maats Omnibus 1

Reënboogrant Maats Omnibus 1

Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Reënboogrant Maats volg Shani, Sunette en hul gesin se avonture terwyl die meisies op laerskool is, terwyl die meisies in die Reënboogrant Tieners-reeks op hoërskool is en die tipiese uitdagings en opwinding van dié tydperk beleef.
En nou is die reekse vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture - van 'n dief wat straatnommers steel, tot 'n droomrol in 'n balletkonsert.
Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks:
Skelmstreke en kattekwaad
Alleen tuis
Die balletkonsert

View full details