Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799380903 | Published: August 1, 2016 |

Net 'n mens

Net 'n mens

Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Op Sanet Smit se vyftigste verjaardag kry die verwydering tussen haar en haar man 'n naam. En dis nie 'n vrouenaam nie. Boonop is Anthonie Binedell alreeds geruime tyd oorlede en sy het geen idee gehad van Willem se smart nie. Deur haar onbegrip, woede en hartseer sypel ook die behoefte om te verstaan. Onverwagse uitdagings in die vorm van 'n ouerlose dogtertjie en 'n woedende tienerseun toets haar empatie en vermoë om aan te pas. En dan laat Willem haar finaal in die steek. Hierdie opvolg van Opdrag van oorkant stel verskeie vrae aan die leser: Hoe verwerk 'n vrou die ontdekking dat haar man gay is? Is dit noodwendig die beste keuse dat hy uit die kas moet kom? Moet sy hom dwing as hy nie kans sien nie?

Author Alta Cloete

View full details