1
/
of
1
ISBN: 9780799380965 | Published: August 1, 2016 |
Joernaal vir 'n bedonnerde Diva
Joernaal vir 'n bedonnerde Diva
Author:Sophia Kapp
Regular price
R 270
Regular price
Sale price
R 270
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie kreatiewe joernaal is 'n uitvloeisel van die Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva en is op versoek van lesers. Die joernaal bestaan uit twaalf sketse oor hedendaagse ervaringe wat vroue beleef, maklike resepte, uittreksels uit die divagids asook gedeeltes waar lesers joernaal-inskrywings kan doen en teken of foto's of prente kan inplak. Die beginsel wat hiermee oorgedra word, is dat skryf en teken jou kan help om koers te hou.
Author Sophia Kapp
Share
