ISBN: 9780799381108 | Published: September 1, 2016 |
Springgety - Gys Niemand reeks boek 1
Springgety - Gys Niemand reeks boek 1
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vier kruise op Springklip getuig van slagoffers wat óf daar afgespring óf gestamp is. En daar kort nog twee kruise, weet Lily. Is daar iemand op Kruisbaai wat glo hy mag besluit oor lewe en dood? En wat is dit aan Kruisbaai dat dese en gene hulle so verlustig in ongeoorloofde vleeslikheid? Die visvrou, Annie Niemand, se postume wraak? Gerbrand Niemand se werkinge uit die hel? Of net die eensaamheid van 'n afgesonderde plekkie waar die maan en wind massas water hierdie kant toe stoot en dan weer daardie kant toe sleep? Heruitgawe van die gewilde titel wat oorspronklik in 2007 verskyn het.
Author Chanette Paul
Share
