Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799381443 | Published: September 1, 2016 |

Gys Niemand 02: Fortuin

Gys Niemand 02: Fortuin

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Is Eva van Eden 'n heks, of 'n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of 'n Satansnes? Dis wat Xanthe Tredoux moet uitvind in opdrag van Tuisfront se redakteur.
Die werklikheid waarmee Xanthe by die sogenaamde holistiese oord te doen kry, is surreëel: die kasteelagtige huis, die meer, tematuine, labirint en ondergrondse tonnels. Die rituele verwar haar net soveel soos die vreemde gaste, en nog vreemder gebeure. Wat haar egter die meeste verwar, is Math Stone se betrokkenheid. En dat Eva al hoe meer soos 'n engel begin lyk.
Maar as sy nie die skuldige is nie, is iemand anders besig om die septer van die dood op Paradyskloof te swaai, want twee gaste het reeds aan die hand van 'Moeder Natuur' gesterf. En dis duidelik dat Xanthe volgende in die visier is.

Author Chanette Paul

View full details