Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799381634 | Published: October 31, 2020 | Paperback

Man van min woorde Omnibus

Man van min woorde Omnibus

Regular price R 159
Regular price R 0 Sale price R 159
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Man Van Min Woorde - Man van min woorde is die eerste boek in die Man-trilogie en het in 2008 verskyn:

Die oomblik toe die voordeur oopgaan, is die yslike hond op haar en oor haar. Francesca klou aan haar wankelende ewewig en ruk haar kop so vinnig weg dat 'n steekpyn deur haar arme nekwerwels skiet. Die uitbundige rooi tong kry nietemin 'n skrams lek of twee in. Teen die tyd dat sy die aanslag afgeweer het, is sy bleek en bewerig en skoon uitasem geskrik.
Dit kon seker erger gewees het - dit kon být in plaas van lek gewees het.

Sjef van haar Hart - Alles het gewerk in hierdie restaurant en in Emmie se lewe en haar hart, tot die nuwe sjef hier aangekom het. Dié arrogante Fransman krap haar reëlings om - en hy is onmenslik aantreklik en kunssinnig.

Raaiselpad Na Liefde - Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, 'n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy 'n raaisel.

View full details