1
/
of
1
ISBN: 9780799381948 | Published: December 1, 2016 |
Hartsplan
Hartsplan
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Petronel Louw
Regular price
R 90
Regular price
Sale price
R 90
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Jana se goedgeordende, beplande lewe word gruwelik omvergewerp. Sy moet na 'n familieplaas in die Karoo gaan om bedrog oop te vlek. Tot haar ergernis word Ruan, 'n chauvinistiese finansiële joernalis, afgevaardig om haar te skadu en hulle moet boonop 'n wooneenheid deel!
Author Petronel Louw
Share
