Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382044 | Published: January 1, 2017 |

Towerliefde

Towerliefde

Regular price R 90
Regular price Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Op Akkediskop loop Amelie haar in die befoeterde sakeman en boer, Dirk Wasserman vas. Hy laat haar hart tamboer, maar hy is nie ingenome met haar pienk hare en haar "'n mens moet interessant wees"-houding nie.

Author Serena Steyn

View full details