Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382372 | Published: January 1, 2017 |

Haar storieboekheld

Haar storieboekheld

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Sedert Bobbi se verloofde haar voor die kansel in die steek gelaat het, beskou sy alle mans as die vyand wat vermy moet word. Dis slegs in haar boeke waar helde sonder kleivoete bestaan. Kan die aantreklike Marko haar anders oortuig?

Author Cheryl Rogers

View full details