Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382525 | Published: February 1, 2017 |

Die Professor en die beterweter

Die Professor en die beterweter

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Anton Bredell is aantreklik, beterweterig en professor Karin Kaltwasser se doktorale student. Sy leer ken Anton beter terwyl hulle in Egipte na 'n verlore prinses se graf soek. Sy probeer om die korrekte dosent-student-verhouding te handhaaf, maar laat die liefde hom ooit voorskryf?

View full details