Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382693 | Published: February 1, 2017 |

Upcycling-projekte: Opgedollie

Upcycling-projekte: Opgedollie

Author:Thana Nel
Regular price R 270
Regular price Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. Upcycling is nie net 'n manier om jou deel vir die aarde met sy oorvol ashope te doen nie, maar ook 'n manier om pragtige nuwe items te skep uit rommel wat skynbaar geen nut meer het nie. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems soos aluminiumblikkies, tydskrifte, ou denims, ritssluiters, plate, draad en kombuisware om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak. Die projekte is maklik genoeg vir handwerkbeginners en dit word stap vir stap met foto's verduidelik.

Author Thana Nel

View full details