ISBN: 9780799382709 | Published: December 1, 2016 |
Afrikaanse Woordspeletjies
Afrikaanse Woordspeletjies
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Dié boek is 'n samestelling van woordspeletjies soos Teiken (kyk hoeveel woorde jy uit 9 gegewe letters kan saamstel), Koderaai (los die raaisel op deur slegs die gegewe kode te gebruik), Woordsoek (vind die versteekte woorde) en 'n ou gunstelling, Blokkiesraaisels. Dit word in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat uitgegee sodat jy gemaklik die boek in jou rugsak of strandmandjie kan gooi om ledige oomblikke met pret te vul. Groot blanko kantlyne gee gebruikers genoeg spasie vir notas. Die raaisels word verskaf deur XWord, een van Suid-Afrika se voorste speletjie- en blokraaiselopstellers.
Author Xword
Share
