Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799382785 | Published: April 1, 2017 |

50 Sop- en broodgeregte

50 Sop- en broodgeregte

Regular price R 120
Regular price Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tuisgemaakte sop en brood is een van die beste maniere om liggaam en siel te voed gedurende die koue wintermaande - of dit 'n ontspanne middagete of 'n meer gesofistikeerde voorgereg is, sop bly die maklikste en mees veelsydige opsie.
50 Sop- en Broodgeregte bevat vyftig voedende sop- en broodresepte wat familiegunstelinge sal word.
Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark.
Die resepte sluit treffers in soos:
- Hoendernoedelsop
- Romerige blomkool-en-aartappelsop met spek
- Oom-en-tantesop
- Kruiebrood in 'n blikkie
- Olyf-en-spekbroodwiele

Author Samestelling

View full details